Media 24 konsolideer die sakeblaaie van sy Afrikaanse koerante Beeld, Volksblad en Die Burger in 'n nuwe landwye blad, Sake 24, wat los binne-in elke koerant versprei sal word. Die Amps-syfers vir die ...
Die Afrikaanse rolprentbedryf gaan van krag tot krag en Afrikaanse fliekvlooie kan nou weer uitsien na ‘n splinternuwe film, dié keer ‘n animasiefilm Die Sneeukoningin. Dié fliek is gegrond op die eeu ...
Die gewilde sangeres, Lianie May, is terug met 'n nuwe, lewendige enkelsnit wat ideaal is vir die somer-kuierseisoen.
MET die stralende sukses van die Suid-Afrikaanse 3D-animasie industrie kom daar nog ’n belowende kreatiewe span na vore. Uligu Animasie en Montana Studios het hulle eerste produk in die vorm van ’n ...
JOHANNESBURG - 'n Splinternuwe Afrikaanse aanlyn platform vir werksoekers, werkgewers en leergieriges is Vrydag bekend gestel. Hierdeur wil Solidariteit lede van die Afrikaanse werksgemeenskap met ...
Elke jaar, soos die nuwe akademiese siklus naderkom, word duisende SA tieners in onsekerheid gelaat terwyl hulle op ...
Brendan Peyper is nog altyd eerlik oor sy liefdeslewe. Hy het al op 'n verskeidenheid werklikheidsrekse verskyn, opsoek na ...