Reeds uit die staanspoor van hierdie dag, het wonderwerke begin gebeur. Hy vertel hoe daar later aan hom genoem is, dat daar ’n probleem was met een van die ratte van ’n bus wat mense na die byeenkoms ...
KAÏRO. – Sommige het flou geval. Ander het in trane uitgebars en mekaar omhels. Klappers het ontplof. En oral het die jubelkreet opgeklink: “God is groot!” Tonele van ongekende vreugde het hulle ...
Onthou om te onthou om te onthou, is die woorde van ’n ou lied. Ons vergeet maklik, ons vergeet ons geskiedenis, die goeie tye in die lewe en onthou dikwels net die swaar tye. Daar is wel feeste, soos ...
“God is genadig en ons het net nodig om Hom een keer vir iets om vergifnis te vra. “Ongelukkig aanvaar sommige mense dit nie só nie en verwag van jou om aanhoudend om verskoning te vra.” Só gesels die ...