Met Showmax se kykNET Afrikaanse (en soms tweetalige) flieks kan jy sien hoe Afrikaanse leefwyses, sienswyses en waardestelsels oor die dekades verander het. Om nie van die aansitterige taalgebruik te ...
Die glansryke kykNET Silwerskermtoekennings vir Film en TV is ʼn jaarlikse hoogtepunt op die vermaakkalender. Een waar die room van die bedryf nie net gevier word nie, maar ook die geleentheid kry om s ...
My nuwejaarsvornemens verloop nogal goed, vir in geval julle belangstel. Ek het besluit dat ek nou ‘n six-pack-maag-tipe-ding gaan probeer kry, my hare jel of highlights insit, wag, my hare is te grys ...
Twee Afrikaanse rolprente trek nou groot aandag. Skoonheid is pas terug van die Cannes-rolprentfees en reeds vir internasionale verspreiding verkoop aan vyf lande, en Roepman word wyd geloof en het ...