Die gewilde sangeres, Lianie May, is terug met 'n nuwe, lewendige enkelsnit wat ideaal is vir die somer-kuierseisoen.
Hier’s nou ‘n vars briesie wat deur die Afrikaanse musiekwêreld gaan waai. Haar naam is Leah en as haar naam ‘n klokkie wil lui, dan is dit omdat sy in die rolprent “As Jy Sing” verskyn het en mense ...
LYDENBURG – Die ATKV nooi amateurliedjieskrywers van alle ouderdomme om deel te neem aan ATKV-CrescendoKreatief. Hierdie kursus word alreeds meer as twintig jaar aangebied en groot name soos Babette ...
AFRIKAANSE musiek het die afgelope naweek geskiedenis gemaak toe die vyf top-albums in die weeklikse Suid-Afrikaanse Top 20 op RSG almal Afrikaans was. Dit is volgens RSG se statistieke die eerste ...